Het die Bybel slawerny goedgekeur? Wat was die verskil tussen slawerny in Bybelse tye en die slawerny wat ons uit die moderne geskiedenis ken?...
Die Boek van die Opregtes
Jul 26 2026 • 00:22:50
...
Wie Woon in die Ewige Vuur?
Jul 19 2026 • 00:30:39
Baie mense glo die Bybel leer van 'n plek waar die verlorenes vir ewig in vuur gemartel word. Maar is dit werklik wat die Skrif sê?...
Jefta
Jun 14 2026 • 00:25:49
Rigters 11 beskryf vir Jefta as 'n seun van 'n prostituut, 'n verworpene, later 'n rigter en 'n kryger. Maar dan is daar ook sy belofte aan die Here ...
Die Teken van Jona
Jun 07 2026 • 00:28:00
Is Jesus op 'n Woensdag of Vrydag gekruisig? Hoe moet die Teken van Jona verstaan word...
Lasarus en die Ryk Man Deel 2
May 31 2026 • 00:28:31
...
Lazurus en die Ryk Man
May 24 2026 • 00:29:51
’n Diepgaande Bybelstudie oor die bekende gelykenis van Lazarus en die ryk man. Ontdek wat Jesus werklik wou leer oor genade, verantwoordelikheid, die...
Salf met Olie
May 10 2026 • 00:28:15
In hierdie insiggewende program word daar gekyk na die Bybelse betekenis van salwing met olie. Wanneer behoort iemand met olie gesalf te word, wat sê ...