Ons gaan maaltyd hou met die beste en wonderlikste mense van al die eeue. Dink daaroor!
God se geloofshelde waarvan ons gelees het, almal daar. Jy wer...
Jesus Nooi Jou om Hom te Volg
May 22 2026 • 00:41:21
Wou jy ooit oor begin in die lewe? Die Bybel vertel ons hoe ‘n nuwe begin gemaak kan word.
In hierdie studie kyk ons na die nuwe lewe – ‘n vars nuwe b...
Jesus se Bruid Gereed
May 15 2026 • 00:54:24
In Openbaring praat God van ‘n draak wat oorlog voer teen die nakomelinge omdat hulle hulself met God verbind het. Ons weet God is die oorwinnaar in d...
Jesus se Laaste Oproep
May 08 2026 • 01:03:34
Openbaring illustreer twee verskillende vroue om twee verskillende godsdienstige stelsels te beskryf – een wat Jesus volg en een wat van Jesus geskei ...
Jesus Waarborg Jou Veiligheid
May 01 2026 • 01:08:54
Wat is die misterieuse Merkteken van die Dier? Wie is die dier van Openbaring? Is dit simbolies? En wat beteken die 666 regtig?
Die goeie nuus is dat ...
Jesus se Spesiale Tyd vir Jou
Apr 24 2026 • 00:58:22
Openbaring 20 vertel ons dat die regverdiges na die wederkoms vir 1000 jaar saam met Christus sal leef en regeer. Tydens die 1000 jaar – die millenium...
Jesus Ons Koning Kom
Apr 17 2026 • 00:59:28
Voel dit ook vir jou soms of die hele wêreld net buite beheer is? Het jy al ooit gedink dit moet die einde van die wêreld wees?
Die goeie nuus is dat ...
Jesus die Bron van die Lewe
Apr 10 2026 • 01:05:34
Het jy al die verlies van ‘n geliefde ervaar? Het jy al ooit die vraag gevra – wat gebeur as ek doodgaan? Ons hoor dikwels stories van mense van doods...
Jesus Wil Jou Bewaar
Mar 27 2026 • 00:57:34
In Eksodus 20:8-11, stel die Bybel dit duidelik dat “die sewende dag is die Sabbat van die Here jou God.” Hoekom rus en aanbid soveel mense dan op ver...
Jesus se seël
Mar 20 2026 • 01:08:38
Het jy al ooit gewonder hoekom mense ‘n seël op ‘n brief of dokument sal plaas? Wat beteken dit?
‘n Seël bevat die naam, titel en gebied van die eiena...